Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Oorlogs Prinses

(image)

Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar beide 'n gedugte vegter en leier maak. Noudat sy 'n geharde vegter is met 'n ysere wil, kan sy diegene rondom haar help met die gevegskuns.SpesiaalOpgelei met swaard en kruisboog, lei die Lieutenante klein groepies van mense soldate. Hulle koordeneer ook die aanval.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n lieutenant veroorsaak dat eenhede langs hom meer skade doen in 'n geveg, maar dit is net van toepassing op eenhede met 'n laer vlak. This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na: Prinses
Bevorder na:
Skuiwe: 60
LP: 52
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 3
Orde: neutraal
IDBattle Princess
Vermoëns: leierskap, skermutselaar
(image)saber
lem
13 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Flat160%
Frozen240%
Grot250%
Heuwels270%
Impassable9950%
Kasteel170%
Kusstreek250%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Unwalkable9920%
Vlak Water240%
Woud270%